Добавить
Уведомления

EPISODE 77 met Quinton Bester en Tyron Andries. Gespreksleier Hans van der Veen

In Episode77 van Ons Sit Koppe Bymekaar fokus ons op die waarde van om atletiek op skool te prioretiseer. Aanbieder Hans van der Veen gesels met die bekende middelafstandafrigter Quinton Bester en sy topatleet Tyron Andries. Beide is verbonde aan Langenhoven Gimnasium. Sedert mnr Bester se aanstelling by Gim in 2020 is daar ‘n ongekende middelafstandoplewing by die skool. Ons kyk na wat nodig is om atletiektalent te ontsluit. Tyron Andries deel watter deure atletiek vir hom oopmaak en die positiewe bydrae wat dit reeds in sy lewe gemaak het. NOTA: Vir persone wat graag by Quinton Bester se oefengroep wil inskakel kan hom kontak op +27 83 286 2454

12+
11 просмотров
Год назад
16 июля 2024 г.

, чтобы оставлять комментарии