Die reus gaan rus
Honderde mense onder wie talle uit die buiteland, was vandag (24 Junie) by die Heldeakker byeen waar die nasionale held, Herman Andimba Toivo ya Toivo ter ruste gelê is. Biskop Zephania Kameeta se boodskap van vertroosting was dat 'n ikoon soos hy vir geslagte vorentoe nog sal voortleef in die harte en gedagtes van die mense wat hom eer. Videograaf: Yochanaan Coetzee