Добавить
Уведомления

Beginner Joga #15

Beginner Iyengar Joga reeks, video nommer 15. Hierdie video volg en bou op die vorige videos in die reeks. Ek begin in Supta Virasana en gebruik al die staande asanas van die vorige videos vir 'n vinyāsa. Lep op hoe die Supta Virasana aan die begin van die sessie 'n vryheid aan die quadriceps (die spiergroep aan die voorkant van die bobeen) en voorkant van die heup gee. #AfrikaanseYoga #Joga #IyengarJoga #BeginnerJoga

12+
8 просмотров
9 месяцев назад
9 февраля 2025 г.

, чтобы оставлять комментарии