Die Gelofte - Episode 3 - Was jy al by Bloedrivier?
In hierdie episode gesels Dr Gerhard Swart en Francois Schutte met die manne van die Geloftefeeskomitee en vind uit of die fees voortgaan hierdie jaar, wat hulle alles daar doen en hoekom hulle dit elke jaar doen. Hulle vertel hoe die kinders dit geniet en hoe lekker die ouers kamp en kuier - almal kuier lekker onder mekaar en maak nuwe vriende. Dit alles om op die 16de Desember die Gelofte te betaal. Hier is die koordinate na die BLOEDRIVIER FEESTERREIN: https://maps.app.goo.gl/SxBQkoovLuU9rryd8 Ons hoop om jou die 16de Desember by Bloedrivier te sien. Baie ryke seên word jou toegebid met kennis , insig en wysheid. Hou Koers Boermedia